1
/
of
1
Plathondt
PRE-ORDER | Mans Jagter Kortbroek - Navy
PRE-ORDER | Mans Jagter Kortbroek - Navy
Normale prys
R 500.00 ZAR
Normale prys
Afslagprys
R 500.00 ZAR
Eenheidsprys
/
per
Couldn't load pickup availability
Van die plaas tot die kampvuur – die Jagter Kortbroek is gemaak vir manne wat hou van die buitelewe. Gemaklik, sterk en prakties, met genoeg sakke vir alles wat saam moet gaan.
Kenmerke:
• Elastiese middellyf met trekkoord
• Sterk katoenmengsel materiaal
• Ses handige sakke
• Twee agtersakke met kleppe
• Breë gordellusse
• Metaalknoppie en ritssluiting voor
• Geborduurde logo op die linker voorbeen
📌 Let wel: Hierdie is ’n voorafbestelling. Elke kortbroek word op bestelling gemaak. Wagtyd is ongeveer 3–5 weke voordat bestellings versend word.
Share
