Skip to product information
1 of 1

Plathondt

PRE-ORDER | Mans Jagter Kortbroek - Kalahari

PRE-ORDER | Mans Jagter Kortbroek - Kalahari

Normale prys R 500.00 ZAR
Normale prys Afslagprys R 500.00 ZAR
Uitverkoping! Uitverkoop – jammer, dit het al weggevlieg!
Grootte

Van die plaas tot die kampvuur – die Jagter Kortbroek is gemaak vir manne wat hou van die buitelewe. Gemaklik, sterk en prakties, met genoeg sakke vir alles wat saam moet gaan.

 

Kenmerke:
• Elastiese middellyf met trekkoord
• Sterk katoenmengsel materiaal
• Ses handige sakke
• Twee agtersakke met kleppe
• Breë gordellusse
• Metaalknoppie en ritssluiting voor
• Geborduurde logo op die linker voorbeen

 

📌 Let wel: Hierdie is ’n voorafbestelling. Elke kortbroek word op bestelling gemaak. Wagtyd is ongeveer 3-5 weke voordat bestellings versend word.

Klik hier vir die volle roer!