Skip to product information
1 of 2

Plathondt

PRE-ORDER | Karoo Olievel Kêppie

PRE-ORDER | Karoo Olievel Kêppie

Normale prys R 249.99 ZAR
Normale prys Afslagprys R 249.99 ZAR
Uitverkoping! Uitverkoop – jammer, dit het al weggevlieg!

Karoo Olievel Kêppie

Hierdie olievel kêppie is gemaak vir mense wat hou van die buitelewe en daai egte plaas-styl. Die sterk, waterafstotende materiaal hanteer wind, stof en ligte reën sonder ’n probleem – gebou om saam met jou te werk, nie teen jou nie.

Voor is ’n geborduurde os-kop wat krag en karakter wys, met “Plathondt” netjies aan die kant ingeborduur vir daai unieke detail wat hom laat uitstaan.

Agter het hy ’n verstelbare band met metaal skuif-sluiting – nie velcro nie – so jy kry ’n stewige, netjiese pas wat hou en nie uitwerk nie.

Perfek vir plaaswerk, jag, kamp, braai of sommer net elke dag se dra.

’n Kêppie wat net beter lyk hoe meer jy hom dra 🤠🔥

🕒 Hierdie item is op voorbestelling. Versending binne 1–2 weke.

Klik hier vir die volle roer!