1
/
of
3
Plathondt Klere
OG Plathondt T-Hemp | Boer-Beige
OG Plathondt T-Hemp | Boer-Beige
Normale prys
R 250.00 ZAR
Normale prys
Afslagprys
R 250.00 ZAR
Eenheidsprys
/
per
Couldn't load pickup availability
Plathondt Unisex T-hemp
As jy ooit gewonder het hoe dit voel om soos ’n plaasbul te lyk sonder om eintlik jou voete vol mis te trap – hier’s jou kans. Hierdie T-hemp is unisex, so almal kan nou ’n bietjie plaas-cred steel.
Voorkant sê duidelik: Plathondt EST. 2025 – want jy’s nie sommer net enigeen nie, jy’s deel van die eerste “kudde”. Agterkant lees jy: “Van die stoep tot die stof” – basically van braaivleisvuur tot trekkerband, hy hou saam.
✔️ Pas by boer én boeremeisie
✔️ So gemaklik, jy sal vergeet jy het hom aan (100% katoen)
✔️ Maak jou sommer outomaties reg vir ’n dop en dans
Dis nie net ’n T-hemp nie… dis ’n hele plaas vibes.
Share
